
Maan Dans
Monthly Membership
Cancel anytime!
Memberships will renew every month
One credit every month on renewal
You can spend 1 credit every month to get an audiobook
Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat 'n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy 'n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin 'n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan 'n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. 'n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is 'n weerswart luiperd, 'n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy 'n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met 'n siniese hart en 'n skokstok. Met 'n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak … en sal veg soos die hel self om haar te kry.
Praise
Ratings & Reviews
Review guidelines0% of listeners recommend it of readers recommend it
Be the first to rate this audiobook Be the first to rate this book
No one has rated or reviewed Maan Dans yet. Listened to it? Would you recommend it? No one has rated or reviewed Maan Dans yet. Read it? Would you recommend it?
Rate and review this book, just like in the Downpour app.
Listened to this one? Read this one?
Share what you thought and help others decide.
Sign in to write a reviewYour account can't post reviews right now.
No written reviews yet
0 listeners have rated this audiobook, but no one has written about it yet. Tell others what you thought.
Sign in to write a review