{"product_id":"book-jzkc","title":"Afrikaanse Kinder Stories","description":"\u003cp\u003eHierdie oudio boek bestaan uit 21 kort Afrikaanse stories vir kinders.  \u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie meeste van die stories gaan oor diere, maar daar is twee wat oor kinders gaan.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie stories behoort reg te wees vir seuns en dogters van so 4 tot so 10 jaar oud.  \u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDaar is geen wrede, vulgêre of bangmaak dele in die stories nie. Die stories is redelik realisties behalwe vir diere wat kan praat en een storie van 'n ruimtemannetjie. Die stories gaan nie oor hekse, towenaars, monsters, spoke, zombies, oorlog, geloof, politiek, of bisarre en vreemde goed nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie totale lengte is 1 uur en 6 minute. Hier volg die titels en lengtes van die stories:\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e01 Karel die Krimpvarkie - 3:15\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e02 Pinkie die Olifantjie - 2:30\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e03 Gogga en Spinnie - 3:07\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e04 Kosie en Kokkie - 2:16\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e05 Manie die Mol - 3:13\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e06 Jasper die Leeu - 3:02\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e07 Paco die Pikkewyntjie - 4:12\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e08 Nina en Sarel - 4:19\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e09 Skrikkie en Skillie - 3:12\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e10 Pokkel die Eekhoring - 2:23\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e11 Seppie die Katjie - 2:31\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e12 Wie het op Carla se Kop Gepiepie? - 2:53\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e13 Kolie die Koalatjie - 2:34\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e14 Bobbie die Bobbejaantjie - 3:27\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e15 Bennie die Bokkie - 3:42\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e16 Frikkie die Vissie - 2:48\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e17 Vlakkie die Vlakvarkie - 4:46\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e18 Bakkies die Boesman - 3:33\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e19 Jaco die Meerkatjie - 3:13\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e20 Estelle is Bang vir die Donker - 1:57\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e21 Kallie en Zonie - 4:03\u003c\/p\u003e","brand":"INAudio","offers":[{"title":"Audiobook","offer_id":49645088407856,"sku":"BDjzkc","price":4.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0879\/2784\/9264\/files\/jzkc-Square-cover.jpg?v=1773623054","url":"https:\/\/downpour.com\/products\/book-jzkc","provider":"Downpour","version":"1.0","type":"link"}