{"product_id":"book-irkr","title":"Hoppie Hasie sit vas","description":"\u003cp\u003eWelkom in die wereld van \"Die Woudties\"\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\"Die Woudties\" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eIn hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit die boom te kry.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie storie leer vir jong lesers dat geen idee 'n dom idee is nie en dat ons nooit moet opgee nie,\u003c\/p\u003e","brand":"INAudio","offers":[{"title":"Audiobook","offer_id":49414221037872,"sku":"BDirkr","price":4.15,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0879\/2784\/9264\/files\/irkr-Square-cover.jpg?v=1773600907","url":"https:\/\/downpour.com\/products\/book-irkr","provider":"Downpour","version":"1.0","type":"link"}